EMMIES JAARTEMA 2026

Dis die Emmies Manier!

Welkom by Laerskool M.L. Fick.

Ons glo deur ons webblad te besoek sal julle deel van ons familie hier wil word.

BELANGRIKE

Inligting

M.L. Fick is ‘n toekomsgerigte Christelike skool. Kom vorm deel van die Emmie-familie.

Ons wil graag hê elke ouer moet betrokke wees by die skool en leerders se daaglikse gebeure.

Kommunikasie is vir ons van uiterse belang.  Kry alle inligting op ons webwerf en raak so deel van die Emmie familie.

Kekkel en Kraai icon

KEKKEL & KRAAI
KLEUTERSKOOL

Vind meer uit oor ons kleuterskool asook personeel.

NUUTSTE
EMMIE NUUS

Lees meer oor die inskrywing van u kind en vind ook uit oor alle nodige inligting.

Die Fickie winkel icon

DIE FICKIE
KLEREWINKEL

Lees meer oor die inskrywing van u kind en alle nodige inligting.

Naskool icon

NASKOOL VIR
LEERDERS

Vir meer inligting oor ons nasorgsentrum kliek hier.

Kort Historiese Oorsig

Die skool word gestig op 30 Julie 1890 deur ds. M.L. Fick.
Die skool was toe bekend as die “Armenschool”.
In 1903 word die skool se naam verander na “South School”.
Deur nog politieke woelinge word die skool se naam in 1927 verander na “Suidskool”. Die kinders het gepraat van die “Suities”
Ds. M.L. Fick (Marthinus Laurentius Fick) is oorlede op 29 Januarie 1955 en waarna besluit word om die skool na hom te vernoem.

BEGIN JOU SKOOLLOOPBAAN HIER

Word 'n Emmie

COVID-19 BELEID

HOU DIE KALENDER DOP VIR ALLE

opkomende gebeure

Personeel
0
Leerders
0
Jaar Oud
0
Sportsoorte
0